Omtrent / About MSVS
Nadat Steve Hofmeyr in die begin van 2015 die uitlating gemaak het dat hy die politiek sal betree indien hy 'n miljoen ondersteun sou kry, het 'n groep dood gewone Suid Afrikaners besluit om die uitdaging te aanvaar.
'n Facebook groep genaamd "Miljoen Stemme Vir Steve" is op 19 Maart 2015 geskep en het binne die eerste vyf dae meer as 100 ooo lede gekry.
After Steve Hofmeyr made his now famous comment in the beginning of 2015 that he would go into politics if he gets one million supporters, a group of ordinary South Africans took up the challenge.
A Facebook group called "Miljoen Stemme Vir Steve" was generated on 19 March 2015 and within the first five days grew to over 100 000 members.
Wie is ons?
Amor Gerber CEO: Miljoen Stemme vir Steve | Englie Botha Direkteur: Miljoen Stemme vir Steve | Helga Swart Direkteur: Miljoen Stemme vir Steve |
Steve Hofmeyr
Nie-Uitvoerende Direkteur: Miljoen Stemme vir Steve
Erna Loretz Stasiebestuurder: MSVStereo |
Ons administrateurs
Zelda Botha Verster Pretoria Kantoor | Martie du Pisanie Richardsbaai Kantoor | Ilana Swart Jeug |
Elize Smit Dubai Kantoor | Marin Barwise Brits Kantoor | Jacques Botha Wesrand |
Riana Odendaal Brits Oudshoorn Kantoor | Marina Labauschagne Polokwane Kantoor | |