Miljoen Stemme Vir Steve

MSVS

Vriende van MSVS


Een van MSVS se grootste doelwitte is om Besighede in Suid-Afrika wat nog bereid is om ons Taal, Kultuur, Erfenis en Geskiedenis te promoveer te ondersteun en te bemark.

Die MSVS Besigheidsnetwerk is 'n projek van MSVS wat ten doel het om 'n platform te skep vir Afikaanse besighede om gratis te adverteer. Deur hierdie projek wil ons 'n netwerk op die been bring om ons eie mense te help, te bemark en besighede te laat groei. Bemark gerus jou besigheid op ons Facebookblad en hier op ons webblad.

Kom ons help mekaar, want niemand anders gaan nie. Vir meer inligting, kontak besigheid@miljoenvirsteve.co.za


Ondersteun gerus hierdie besighede


Die Blou Hond

Die Blou Hond was nog nooit `n S.P.C.A. / pavement special / steekbaard, of straatbrak gewees nie; maar NOU het hy onteenseglik, `n volbloed Pretoria PEDIGREE HOND geword - met al die inspuitings, inentings, ontvlooiings, ontwurmings en splinternuwe “liksens-pampiere”; waar Philip Moolman (asook dosyne ander TOP Suid Afrikaanse kunstenaars) nou EERS `n "hond uit `n bos" gaan sing!

Tel: 012 348 8820

philip@casatoscana.co.za


    5 Darlington Road

Lynnwood Manor,

Pretoria

Gauteng    

www.casatoscana.co.za  

anette@casatoscana.co.za

Tel: 012 348-8820



Sesdelaan 66

Melville

Tel: 011 726 6969/ 8452

Sel: 082 902 5799

www.agterplaas.co.za

agterplaas@agterplaas.co.za


Precision Fire Services

Precision Fire Services

Diens van brandtoerusting in enige aresa

SABS goedgekeur.

Geregistreerde tegnikuste

Roodepoort Gauteng

Wilhelm Coetzee 0837081116 

wilhelm@precisionfireservices.co.za

Video Africa

Video Africa

DVD/ CD/ USB duplikasies en uitsaai oorplasings/ redigering

63 Hill Straat

Ferndale

Randburg

Gauteng

Tel: 072 493 9310

elsa@videoafrica.co.za